Warrior-For-Christ

Archive for the ‘Uncategorized’ Category

Psalm 38:16

leave a comment »

25/05/2016

Ek vertrou op U, Here, U sal antwoord , Here my God – Bybel vir die Lewe

Written by Warrior-For-Christ

May 25, 2016 at 6:54 am

Posted in Uncategorized

Soeke na God

leave a comment »

22 Mei 2016

God het ons as mens geskape met ‘n ‘ingeboude’ rusteloosheid in ons siel; met ‘n onkeerbare smagting na Hom; ‘n leemte in ons harte wat net in God rus kan vind. 

Handelinge 17:27 – “God het ons gemaak om Hom te soek, al sou ons ook moet rond tas om Hom te vind. Hy is nie vêr van enigeen van ons af nie, want deur Hom lewe ons, beweek ons en bestaan ons.”

Psalm 63:2 “Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in ‘n dot en droë land, ‘n land sonder water.”

Verblydend is dat God nooit vêr is nie – soms moet ons net opkyk om Hom te sien, soms is die skadu wat ons oor ons lewens sien, Sy skadu wat ons beskerm en Sy arms wat Hy om ons hou.

Written by Warrior-For-Christ

May 22, 2016 at 11:46 am

Posted in Uncategorized

27 January 2014

leave a comment »

Finally, brothers, whatever is true, whatever is honorable, whatever is just, whatever is pure, whatever is lovely, whatever is commendable, if there is any excellence, if there is anything worthy of praise, think about these things. What you have learned and received and heard and seen in me—practice these things, and the God of peace will be with you. [Philippians 4:8-9]

Written by Warrior-For-Christ

January 27, 2014 at 10:31 pm

Posted in Uncategorized

Auf Wiedersehen

with one comment

Ons sê vandag bye-bye aan ‘n goeie vriendin. Elmé, dis jammer ons het nie meer tyd gehad om jou beter te leer ken nie, maar dankie vir die mooi wat jy met ons gedeel het die afgelope amper twee jaar. Ons dank God vir die sekerheid dat jy nou by Hom is.  Auf wiedersehen – tot ons weer sien.

Written by Warrior-For-Christ

February 4, 2008 at 10:35 am

Posted in Uncategorized

%d bloggers like this: