Warrior-For-Christ

Archive for January 2017

Dissispelskap – Hou vas aan Sy Woord

leave a comment »

As jou omstandighede nie lekker is nie, as alles om jou donker is, is dit moeilik om the glo dat God regtig net die goeie vir jou wil hê. Maar Hy sê by herhaling in Sy Woord dat Hy net die beste vir jou wil hê. My gunsteling teks is seker dié in Jeremia 29:11-13, “Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle ‘n toekoms gee, ‘n verwagting. Dan sal julle My aanroep, tot My kom en bid, en Ek sál julle gebede verhoor. Julle sal vra na My wil en julle sal dan My wil ken as julle met julle hele hart daarna vra”.

Advertisements

Written by Warrior-For-Christ

January 22, 2017 at 6:24 pm

Posted in Christenskap

%d bloggers like this: