Warrior-For-Christ

Soeke na God

leave a comment »

22 Mei 2016

God het ons as mens geskape met ‘n ‘ingeboude’ rusteloosheid in ons siel; met ‘n onkeerbare smagting na Hom; ‘n leemte in ons harte wat net in God rus kan vind. 

Handelinge 17:27 – “God het ons gemaak om Hom te soek, al sou ons ook moet rond tas om Hom te vind. Hy is nie vêr van enigeen van ons af nie, want deur Hom lewe ons, beweek ons en bestaan ons.”

Psalm 63:2 “Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in ‘n dot en droë land, ‘n land sonder water.”

Verblydend is dat God nooit vêr is nie – soms moet ons net opkyk om Hom te sien, soms is die skadu wat ons oor ons lewens sien, Sy skadu wat ons beskerm en Sy arms wat Hy om ons hou.

Advertisements

Written by Warrior-For-Christ

May 22, 2016 at 11:46 am

Posted in Uncategorized

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: