Warrior-For-Christ

Gebedsversoek

with 2 comments

Ons het u hulp nodig in gebed. ‘n Goeie vriendin van ons (en getroue kind van die Here) is onlangs met kanker gediagnoseer en is tans baie siek en verkeer in groot pyn. Ons wil u smeek om vir Elmé te bid en deel te maak van u gebedslys. Baie dankie by voorbaat. 

Advertisements

Written by Warrior-For-Christ

January 2, 2008 at 5:14 am

2 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek wil net vir julle bie dankie sê vir alles wat julle vir Elmé beteken het voor haar siekte. Sy is op die plaas by my ma en dit gaan regtig nie goed nie. Sy is op morfien, haar hele rug, ribbes, bors, heupe, skouers en nek pyn vreeslik. Sy het ook van gister af begin kla dat haar kop baie seer is en dat die pyn ook begin afsak na haar kniee. Ons smeek Vader God om haar pyn draagliker te maak!
    Vir my as susie is dit so moeilik om haar te laat gaan, want ons was groot maats, vriendinne en het mekaar verstaan. Sy het my hart verstaan en kon so mooi bid!
    Sy het gese sy is nie bang vir die dood nie, want sy weet daar is vir haar ‘n hemelse huisie wat reeds voorberei is…..

    Tersia

    January 3, 2008 at 6:34 am

  2. Baie dankie wat julle almal vir Elmé beteken het in die tyd toe sy julle so nodig gehad het voor haar siekte. Sy is tans op die plaas by my ma, maar sy het ongelooflik pyn. Die pyn is reeds erg in haar rug, heupe en buik, maar beweeg af na haar kniee, op in haar nek en skouers, veroorsaak erge hoofpyn en haar regter borskas pyn ook baie. Ons smeek Vader God om haar lyding te verlig. Sy sê sy is gereed om na haar huisie te gaan wat Vader God vir haar voorberei het en dat sy die dood nie vrees nie. Vir my as sussie is dit ongelooflik swaar om haar te laat gaan, sy was my sus, my maat, my vriendin, my vertroueling.Ons het mekaar verstaan en kon boekdele spreek net om na mekaar te kyk! Die hartser is net onbeskryflik!

    Tersia

    January 3, 2008 at 6:20 am


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: