Warrior-For-Christ

Wie is hierdie God?

with one comment

Het iemand die artikel deur Chris Chameleon in Beeld (23/12/2007) onder die opskrif “Wie is hierdie God” gelees? Wat is julle kommentaar daarop? Ek herkou dit nog en is nie seker wat om daarvan te maak nie.

Sien artikel by: http://www.news24.com/Beeld/In-Diepte/0,,3-67_2243050,00.html

Advertisements

Written by Warrior-For-Christ

December 26, 2007 at 5:34 pm

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek weet self nog nie mooi wat om daarvan te maak nie. Inisieel het ek gedink dit is ‘n naiewe skrywe wat die blaam weer op God probeer plaas vir alle rampe in die lewe, maar later het ek gedink hy probeer se^ dat sy God nie geboks kan word nie en dat die God wat dIE dinge laat gebeur, nie sy God is nie. Ek weet nie…

    Roer

    December 27, 2007 at 6:14 am


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: