Comments for Warrior-For-Christ

Opmerking op God’s Peace deur Tersia
Baie dankie vir julle pragtige blog!

Hoop dit gaan goed! Ons verlange word nie minder hierdie kant nie, maar ons het berusting! My ma het 2 weke terug totaal ingegee na Elmé se dood en sy was by ons, sy was opgeneem in die hospitaal maar is darem nou weer ontslaan en baie beter!

Opmerking op God’s Peace deur Tersia
Hoe gaan dit met julle?  Ek suffer maar met tye baie!!!  Die verlange raak soms ondraaglik en pynlik. Groete vir Christelle.

Opmerking op My genade is vir jou genoeg deur Johan
Dankie vir hierdie plasing – ek het vandag ‘n kwaai knou gekry en het net weer woorde van ondersteuning nodig gehad …

Opmerking op Ons dwaal so maklik deur "Oubaas" (gawie)
Goeie more. Ek het toevallig hier geland. Baie dankie vir die pragtige blog.

Geseënde dag verder!

Opmerking op Auf Wiedersehen deur Tersia
Baie dankie vir alles wat julle vir haar beteken het!  Ek weet verseker sy is by haar Pappa Vader!  As die res van my huisgesin net dieper kan sien as die dood!  Hulle is so ongelooflik hard met soveel vrae….! Ek besef net ek sal moet pastorale hulp kry!  Die kinders is vreeslik verbitterd!

Opmerking op Kersfees v Christusfees deur johannes_11
DIE EINDE VAN DIE KERK-ERA

. . . EN DAARNA

http://worldwide.familyradio.org/zusa/graphical/literature/frame/

Deur Harold Camping

IS DIT WAAR dat ons in die tyd van die Groot Verdrukking is?

IS DIT WAAR dat die Kerk-era tot ‘n einde gekom het?

IS DIT WAAR dat God die ware gelowiges, in Christus as hul Saligmaker, beveel om hulle kerke onmiddelik te verlaat?

IS DIT WAAR dat God nie meer van kerke gebruik maak om die wêreld te evangeliseer nie?

IS DIT WAAR dat die taak om die wêreld te evangeliseer nou deur God aan indiwidue toevertrou is om afsonderlik en gesamentlik met organisasies soos Family Radio mee te werk ten einde hul opdrag ten uitvoer te bring?

IS DIT WAAR dat alle plaaslike gemeente en kerkstukture sonder uitsondering onder die oordeel van God gekom het?

IS DIT WAAR dat God nie meer mense deur die plaaslike kerk verlos nie?

IS DIT WAAR dat Satan in elke plaaslike kerk die heerskappy voer?

IS DIT WAAR dat die oordeel wat nou op elke plaaslike kerk is oor sal gaan tot die uiteindelike finale oordeel aan die einde van die wêreld?

Hierdie is sommige van die baie êrenstige vrae wat in hierdie boek aangespreek word.

besoek gerus

ook http://www.familyradio.com en

http://www.timehasanend.org

Tyd Het ‘n Einde …. Ja jyt reg gehoor… die wederkoms van ons Messias is hier… die “laaste uur” het aanbebreek

Hierdie boodskap word tans wereldwyd via radio uitgesaai… en die kerke kan daar niks aan doen…!!!

Luister in die aande om 19h30 of 23h30 na die program OPEN FORUM op Family Radio

oor AM 1197khz oppi draadloos

en vir diegene wat nog Short Wave kan opvang SW 3230khz en SW 6020khz (21h00 tot 23h00)

Opmerking op Vetrou volkome op God deur Ou bekendes
Hi Warrior

Ek prys die Here vir Sy getrouheid en hoe onverklaarbaar Hy ons gebede verhoor op Sy tyd. Ons bid baie lank al dat die Here ‘n werk in julle lewens begin en ons Prys die Here vandag saam met julle vir die groei wat in jul lewens besig is om te gebeur. Volmaak en volkome heilig sal ons nie op hierdie aarde wees nie maar dis ‘n pad wat ons loop tot die dag dat die Here weer op die wolke kom om ons te kom haal.

“n Stukkie wat ek vandag ontvang het wat aansluit by bogenoemde artikel. Ons KAN elke dag oorwinning behaal omdat ons op God kan vertrou en WEET Hy is aan ons kant.

Omdat God aan ons kant is:

“God is vír ons, wie kan dan teen ons wees?” (Rom 8:31.)

Lees Romeine 8:31-39

Voel dit soms vir jou asof alles en almal teen jou is? Lyk dit soms vir jou asof duister magte saamsweer om die lewe vir jou moeilik te maak? Veroorsaak selfs jou dierbares vir jou probleme? Indien wel, moenie wanhoop nie. Dit is normaal. Die mens se lewens­pad is nooit net met rose besaai nie. Hoe maklik ander mense se lewe ook al lyk, feit is: Die lewe is dikwels moeilik, soms genadeloos en volgens ons oordeel ook nie altyd regverdig nie.

Paulus het gevra: As God vír ons is, wie kan dan teen ons wees? Hy het geweet daar was vyande van die evangelie en die geloof wat teen hom gekant was. Daar was vals leraars, en die regering van die dag was onsimpatiek en soms openlik vyandig teenoor die gelowiges. Boonop het Paulus geweet dat die bose magte van die duiwel die grootste vyand van sy verkondiging van die evangelie was.

Ten spyte van al hierdie teëspoed het Paulus egter geweet dat die almagtige God aan sy kant was. En omdat hy aan God se kant was, kon hy met oortuiging verklaar: “Geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here” (Rom 8:38-39). God is magtiger as alles en almal!

Hoe terneergedruk jy dus ook al soms word, hoe fel die teenstand van die Bose ook al is, vertrou net op Jesus Christus. Weet dat Hy vir jou die oorwinning sal behaal. Eintlik het Hy dit reeds gedoen. Hy wag vir jou om sy oorwinning in jou lewe en omstandighede ’n werk­likheid te maak. Onthou altyd: Met Christus is jy aan die wenkant.

Gebed  Dankie Vader, dat U deur Jesus Christus die wêreld oorwin het en dat ek kan deel in hierdie oorwinning.

Opmerking op Hou jou Swaard skerp deur Santie
Ek glo dit met my hele hart, siel en verstand!

Opmerking op Spore deur Tersia
Dit is so mooi en so waar.  Baie dankie vir jou kosbare blog!

Opmerking op This Present Darkness deur music
very interesting.

i’m adding in RSS Reader