Auf Wiedersehen
Ons sê vandag bye-bye aan ‘n goeie vriendin. Elmé, dis jammer ons het nie meer tyd gehad om jou beter te leer ken nie, maar dankie vir die mooi wat jy met ons gedeel het die afgelope amper twee jaar. Ons dank God vir die sekerheid dat jy nou by Hom is. Auf wiedersehen – tot ons weer sien.
Baie dankie vir alles wat julle vir haar beteken het! Ek weet verseker sy is by haar Pappa Vader! As die res van my huisgesin net dieper kan sien as die dood! Hulle is so ongelooflik hard met soveel vrae….! Ek besef net ek sal moet pastorale hulp kry! Die kinders is vreeslik verbitterd!
Tersia
February 13, 2008 at 7:59 vm